|
|
|
Pieter Schoeman
is welbekend in die GIS industrie. Hy het 19 jaar ondervinding in die
implimentering van suksesvolle Geografiese bestuurstelsels. Stelsels in die
Landbou-sektor wat deur hom ontwerp en ge-implimenteer is, is NWK,
Pannar Saad, Senwes, Suidwes Landbou en GWK.
|